E Copy

Date:

Groot brand by wildsplaas

DUANE PETRUS – Gistermiddag se sterk weerlig het veroorsaak dat die hoofgebou van ‘n bekende wildplaas in Smithfield in die Vrystaat heeltemal afbrand. Izak Nel, eienaar van Letsatsi Private Game Lodge, sê dit het die brandweer omtrent ‘n uur en ‘n half gevat om die hoë vlamme te blus. Niemand is in die brand beseer nie. Nel sê dit lyk of die weerlig deur die dak geslaan het en die vuur het van binne die gebou, wat 10 jaar staan, versprei. Nel sê hulle het nog nie die bepaal hoeveel skade is deur die brand veroorsaak nie. Hy sê baie onvervangbare artikels is in die brand verloor. “Baie mense wat al voorheen hier was het gebel en simpatie betuig, en dit laat ‘n mens beter voel om te besef daar is mense wat omgee,” sê Nel.

Share post:

Popular

More like this
Related

School principal among 10 arrested for mob justice murder in Namahadi

A joint operation by Namahadi police, detectives, Phuthaditjhaba Crime...

Ward 46 embarks on second protest

Frustrated residents of Ward 46 gathered in numbers and...

Mangaung Social Development offices relocate to Batho Location

The Mangaung Department of Social Development Mangaung District Offices...

OFM deel in Afrikaans se eeu-feesviering

OFM het op 8 Mei 2025 saam met die...