E Copy

Date:

Griekwastad-moordverhoor hervat

Lani Fouchè – Die verhoor van die 17-jarige seun wat teregstaan vir die moorde op die Steenkamp-gesin van Griekwastad word vandag in die Noord-Kaapse Hooggeregshof in Kimberley voortgesit. Die seun word aangekla van die moorde op Deon Steenkamp, sy vrou, Christel en hul dogter Marthella, wat in April verlede jaar op hul plaas Naauwhoek doodgeskiet is. Hy staan ook tereg op ‘n klag van verkragting en regsverydeling. Die verdediging se Willem Coetzee het gister 132 erkennings gemaak, waaronder dat daar daar ontstekingsresidu op die klere van die beskuldigde was. Hy het egter gesê daar was geen vingerafdrukke op die punt 22-geweer en die 357-rewolwer wat in die moorde gebruik is nie. Die ondersoekbeampte, Dick de Waal, het ook getuig dat daar geen waarheid steek in bewerings van ‘n verregse vrou dat sy by die moorde betrokke was nie.

Share post:

Popular

More like this
Related

Filmmakers and activists invited to apply for NFVF GBV screening grants

The National Film and Video Foundation (NFVF) has made...

Water wasted for days in Martindale

A resident reported a water leak persisting for over...

MMM Faces Public Outcry Over Cosafa Tournament

The recent announcement by the Mangaung Metro Municipality (MMM)...

Eunice and Oranje share the spoils

Eunice Girls’ High School will head to Pietermaritzburg this...