E Copy

Date:

Genoeg geld begroot vir verskaffing van handboeke in VS: LUR

Die Vrystaatse onderwysdepartement vaar baie goed, in vergelyking met ander provinsies, met die verskaffing van handboeke aan skole in die provinsie.
 

Dit is volgens die nasionale departement van basiese onderwys se 2014/15-jaarverslag. Luidens die verslag het slegs 2.4% van leerders verlede jaar ‘n tekort aan handboeke by Vrystaatse skole ervaar. Dit is die tweede laagste persentasie in die land.

Dit kom te midde van aantygings deur die DA dat die departement nie genoeg geld het vir die voorsiening van handboeke aanstaande jaar nie.

Die Vrystaatse LUR vir onderwys, Tate Makgoe, sê egter daar is genoeg geld hiervoor begroot. – Cathy Dlodlo

Share post:

Popular

More like this
Related

Passionate Kasi Chix Foundation Uplifts Free State Communities with Ongoing Support

For the past six years, the non-profit organisation Passionate...

Sonya Rademeyer se What Remains by Oliewenhuis Kunsmuseum

Die Oliewenhuis Kunsmuseum in Bloemfontein verwelkom ’n besonderse uitstalling,...

Seven athletes to represent Kovsies at University Games

The World University Games, organised by the Federation of...

Storie van Annie en Helen by Vryfees lewe gegee

Die verhaal van Annie Sullivan en Helen Keller het...