E Copy

Date:

Geen waterbeperkings vir Mangaung vir eers

CHRISTAL-LIZE MULLER

Die Mangaung-metro het nog geen waterbeperkings ingestel nie, omdat die publiek nog daarvan ingelig moet word volgens die proses van openbare deelname.
 
‘n DA-wyksraadlid van die Mangaung-metro, Rossouw Botes, sê die metro se oorwegings om waterbeperkings in te stel sloer al vir bykans ‘n jaar, sonder sukses.
 
Hy sê egter die DA is verheug dat daar in Augustus vanjaar op ‘n raadsvergadering besluit is dat waterbeperkings vir die metro ingestel sal word op voorwaarde dat die nuwe tarief aan die voorgeskrewe vereistes vir waterverbruik voldoen.

Botes sê die proses van openbare deelname wat moet geskied is ook as voorwaarde gestel.

Volgens hom kan die onlangse verspreiding van ‘n interne dokument kon verwarring veroorsaak het onder die publiek oor waterbeperkings wat ingestel word. Dit is egter nie ‘n amptelike dokument nie, maar waterbeperkings moet spoedig ingestel word omdat dit wil voorkom of die metro se beskikbare watervoorraad nie genoeg gaan wees vir verbruikers nie.

Share post:

Popular

More like this
Related

Bochabela road upgrades aim to improve access and boost local jobs

In a service delivery update, the Manguang Metropolitan Municipality...

FCS Mangaung kicks off Child Protection Week marathon

As part of the preparations for Child Protection Week,...

Hawks operation recovers R9 million worth of stolen Eskom property near Bloemfontein

A Hawks-led joint operation conducted by the Tactical Response...

Destea to host game auction

The Free State Department of Economic Development and Tourism...