Galery: Trotse Bfn-kiesers wys hul duime

0
534

Inwoners van Langenhovenpark het vroegdag al tougestaan om by die stemlokaal in NP van Wyk Louwstraat hul kruisies te trek. Hier wys van hulle hoe trots hulle is om deel van die demokrasie in Suid-Afrika te wees.