Fichie een van die beste in die land

0
736

Christo Coetzee van Hoërskool Fichardtpark het tydens die afgelope vakansie aan die SA skiet-kampioenskap deelgeneem. Tydens die Suid-Afrikaanse Nasionale Skoleskuttersunie (SANSSU) se nasionale kompetisie het hy die goue medalje verower. Dit maak home een van die beste skuts in die land.