Fichardtpark-leerder wenner op Verbruikerstudie-olimpiade
Welmari Volschenk, ‘n gr. 12-leerder van die Hoërskool Fichardtpark, is aangewys as die nasionale wenner van die Verbruikerstudie-olimpiade. Hier is sy saam met Sonja van Zyl (dosent aan die UV) en Urma Myburgh (Verbruikerstudie onderwyseres aan Hoërskool Fichardtpark). FOTO: ANNEKE LOUW
Date:
Fichardtpark-leerder wenner op Verbruikerstudie-olimpiade
Welmari Volschenk, 'n gr. 12-leerder van die Hoërskool Fichardtpark, saam met Ina Paarman. FOTO: ANNEKE LOUW