’n Sterk swemspan van Eunice-merisieskool in Bloemfontein het aan die Nasionale Swemfees vir meisieskole in Oos-Londen teen spanne van nege ander topskole oor die land meegeding. Die span se eenvormige kleredrag en sweetpakke is deur Coca-Cola geborg. Die span bestaan uit 34 swemmers en vier duikers.