Ete in die donker verras met bekendes

0
1134
FOTO: ESSIE ESTERHUIZEN

Rufus Botha is vanjaar die seremoniemeester by die Dinner in the Dark-ete wat op 16 Maart gehou word deur die Vereniging vir Blindes. Louzanne Coetzee gaan ook die aand bywoon as gasspreker. Botha sê dat dit altyd ‘n voorreg is om die mikrofoon met Coetzee te deel. Wayde van Niekerk sal ook die geleentheid bywoon.