E Copy

Date:

En daar was lig

Planetarium sluit sy bydrae tot die Vrystaat Kunstefees vanaand op ‘n hoe noot af met Sterrekyk plus musiek onder die koepel … plus ‘n herhaling van Daar was Lig Sondagmiddag

’n Reis deur die geskiedenis van die kosmos, vanaf die oerknal tot waar die lig vandag die kyker tref.  Met ‘n wisselwerking tussen voorlesings uit o.a. die Groot Gedagte en die Bybel, beelde van die heelal op die koepel, en musiek word die wonder van die skepping beleef en daarin gedeel.

Aanbieders: Magdaleen Schoch, Francois Venter; Teks: Gideon Joubert, et al

Tyd: 23 Jul 16:00; Taal: Afrikaans

Duur: 60 min; Prys: R100

Share post:

Popular

More like this
Related

Graduation season at CUT begins

The Central University of Technology in the Free State...

Shanela operations : SAPS arrest almost 13 000 nationwide

Through the high-density operations, known as Operation Shanela, the...

Higher Education Committee in FS for oversight visit

The Portfolio Committee on Higher Education started with their...

Police to investigate fatal shack fire in Bloemspruit

Residents of Phase 7 in Bloemspruit awoke to tragedy...