Eksklusief by Courant: Lekker Bekkers maak nuwe kosplek oop!

0
1146
Jamandi en Machiel Bekker.

Jamandi en Machiel Bekker, oftewel die “Lekker Bekkers”, Bloemfonteinse wenners van die eerste seisoen van die M-Net-werkliksheidsreeks, My Kitchen Rules, maak binnekort ‘n nuwe kosplek oop. Sien video vir meer inligting.

info@bloemfonteincourant.co.za