Dankie vir fokus op klein sportsoorte

0
2809

WIMPIE VAN ROOYEN

Graag wil ek van die geleentheid gebruik maak om Georg van Eck en Bloemfontein Courant te bedank vir die blootstelling wat julle aan ‘n klein sportsoort soos Vyfkamp gegee het. Dit word opreg waardeer
Groete

President Vrystaat Vyfkamp