E Copy

Date:

Cope: Verkiesing verloop glad

Christal-Lize Muller

Cope meen die verkiesing verloop glad ondanks ‘n paar onreëlmatighede

Cope in die Vrystaat sê die Onafhanklike Verkiesingskommissie hanteer die verkiesingsproses tot dusver heel goed. Volgens Cope se lid van die Nasionale Kommissie, Vanita Coetzee, verloop die proses glad ten spyte van ‘n paar onreëlmatighede by enkele stemlokale.

Sy sê verskeie verteenwoordigers van dié party is ook weggewys by enkele verkiesingslokale by Koffiefontein omdat die dokument wat aandui welke politieke party se verteenwoordigers by stemlokale aangestel is, nie dié party se logo (embleem) bevat het nie.

Share post:

Popular

More like this
Related

R6 million allocated for Bloemfontein Zoo revamp

Mangaung Metro targets full reopening by 2028, plans major...

Universitas Hospital unveils first of its kind surgical robotics system

Universitas Academic Hospital has made history with the official...

Free State Mortuary backlog: 42 autopsies still pending amid urgent efforts

The Free State Department of Health has confirmed that...

Bloem schools bold about bullying

Bullying is more than just verbal or physical abuse...