E Copy

School News

Schools Update / Skolenuus – 6 March / 6 Maart 2025

St. Michael’s School: Dance Nthati Theko, from St. Michael’s School, is set to represent South Africa at the IDO Disco World Championships taking place in...

Sewejarige Evan Bosch uitgenooi na SA Junior Geslote Skaakkampioenskappe in Kaapstad

Die sewejarige Evan Bosch, ’n graad 2-leerder van Universitas Primêr, het ’n groot mylpaal in sy skaakloopbaan bereik deur uitgenooi te word na die...

Synergy Beker tennis toernooi maak suksesvolle debuut in Bloemfontein

Die Synergy Beker, ’n interprovinsiale skoletennistoernooi is vir die eerste keer in Bloemfontein gehou. Dié toernooi het 254 spelers van regoor die Oos Kaap,...

Schools update / Skolenuus – 27 February / 27 Februarie 2025

C&N Sekondêre Meisieskool Oranje: Atletiek Die C&N Sekondêre Meisieskool Oranje se blitsvinnige Rumé Burger het by die Motheo/Xhariep-atletiekbyeenkoms die o.17 100m rekord verbeter. Die rekord...

Mangaung kies top primêre skool

Die Primêre Skool Willem Postma is tydens die Departement van Onderwys se Primêre Skole “Well Done Function” vir 2024 as die topskool in Mangaung...

Popular