Bokke besoek Old Trafford

0
502

Die Springbokke het besoek afgelê by Old Trafford in Manchester, die tuiste van Manchester United. Die Suid-Afrikaners het ook die sokkerwedstryd tussen Man United en Arsenal in die stadion bywoon voordat hulle na Edinburgh vertrek waar hulle teen Skotland op Murrayfield sal speel.