Bok-slot en oud-Shimla skenk sy trui

0
778

Twee oud-Shimlas en huidige Springbok-rugbyspelers, Flip van der Merwe en Jannie du Plessis, het verlede week besoek aan hul alma mater in Kovsieland in Bloemfontein gebring en onder meer met die huidige Shimlas gepraat en geëet.