Bloemfonteiners voltooi Comrades

0
1103
Ettiene Stone, Van Zyl Brink en Wessel Smit. FOTO: Verskaf

Talle plaaslike atlete het Sondag die pad tussen Pietermaritzburg en Durban aangepak vir die gewilde Comrades maraton.

Hoewel baie atlete gesê het dat dié een bietjie moeilik was, het dit hulle nie gekeer om die sowat 90km af te lê nie.

Hieronder is maar net ’n paar foto’s van brawe atlete wat ons kan bewonder:

Graham McLachlan. FOTO: Verskaf
Rouxnette McKeating. FOTO: Verskaf
Thomas September. FOTO: Verskaf
Donna van Zyl, Martie Botes en Marina Kambanis. FOTO: Verskaf
Gerhard Beukes. FOTO: Verskaf

Jeretha Oosthuizen
jeretha@mahareng.co.za