E Copy

Date:

Bloemfontein Schools Update/Skolenuus – 30 October/30 Oktober 2025

St Michael’s School: Athletics

Abigail Mogorosi, a Grade 3 learner at St Michael’s School, took on the 5 km Peace Run at the Sanlam Cape Town Marathon, finishing in under 28 minutes.

Sekondêre Meisieskool Oranje: Oorlogmuseum-olimpiade

Die Sekondêre Meisieskool Oranje se junior span, Annika de Wet, Lienke Marais en Miné Truter, was die wenners van die Oorlogmuseum se skole-olimpiade.

Martie du Plessis: Krieket

Martie du Plessis-skool se Benco Olivier het die vakansie goed gevaar op die interprovinsiale LSOB-kriekettoernooi en is in die Suid-Afrikaanse LSOB-skolespan ingesluit.

Hoërskool Sentraal: Krieket

Die Hoërskool Sentraal se Reneesha Wales en Lisha Bellingan is albei gekies as vir die Vrystaat se o.16-meisiekrieketspan.

Fichardtpark Primêre Skool: Redenaars

Die Fichardtpark Primêre Skool se Kara de Villiers is aangewys as die wenner van die meisiesafdeling van die Primêre Skool Willem Postma se Redenaarskompetisie.

Share post:

Popular

More like this
Related

Aunt arrested after missing toddler found dead

The Free State police have confirmed the tragic discovery...

Veterane by Oorlogmuseum byeen vir Herdenkingsondag 2025

Veterane van verskeie militêre takke het Sondag (9 November)...

Police step up water safety in Free State

Despite a steady decline in recent years, the Free...

Bloem-gesinsman verower wêreld se topmarathons

'n Bloemfonteinse geoktrooieerde rekenmeester en gesinsman het pas een...