Bloemfontein-judoklub ryg medaljes in

0
519

Judokas wat medaljes op die Suid-Afrikaanse Skole-judokampioenskap in Johannesburg verwerf het, is: Isabelle Oertel, goud (Eunice), Luhan Fourie, silwer (Universitas Primêre Skool), Amo Khang, silwer (Pres. Brand Primêre Skool) en Aaron Bodenstein, goud (St Andrew's).  Bodenstein was afwesig tydens die neem van die foto. Agter is hul trotse afrigters, Sensei Jannie Kruger, 2de Dan, en Sensei Herman Kruger, 1ste Dan.