E Copy

Date:

Bfn: Honderde versekeringseise na haelstorm

Santam sê hulle het sedert verlede week nagenoeg 500 eise ontvang nadat Bloemfontein en verskeie dorpe in die Vrystaat onder hewige hael en reën deurgeloop het.

Die versekeringsmaatskappy se Fanus Coetzee sê eise is meestal geregistreer vir skade aan huise, voertuie en sake-ondernemings. Hy sê sowat 75% van die eise is gebou-verwant weens waterskade.

img_0203

Talle motors het ook skade opgedoen weens  fyn hael.

whatsapp-image-2016-10-20-at-20-32-21
Photo: Supplied

Coetzee sê assessors, wat van huis tot huis gaan, moet nog die totale skade bereken.

“Die kontrakteurs glimlag nou baie breed, want daar is baie werk vir hulle in Bloemfontein. Aan die ander kant maak dit almal seer, want dit is geld waarvoor daar nie begroot is nie. Daar is altyd ‘n bybetaling. Sorg dat die geute by jou huise altyd skoon is, en sny die bome en takke wat die geute kan verstop, weg. Van motors se kant af, reageer liewer op ‘n vals alarm as dat jy gevang word in die hael,” sê Coetzee.

-Mark Steenbok

Share post:

Popular

More like this
Related

R6 million allocated for Bloemfontein Zoo revamp

Mangaung Metro targets full reopening by 2028, plans major...

Universitas Hospital unveils first of its kind surgical robotics system

Universitas Academic Hospital has made history with the official...

Free State Mortuary backlog: 42 autopsies still pending amid urgent efforts

The Free State Department of Health has confirmed that...

Bloem schools bold about bullying

Bullying is more than just verbal or physical abuse...