E Copy

Date:

Besoekergetalle aan Augrabies lyk goed

Owen Kock

Bloemfontein. – Besoekergetalle aan die Augrabies Watervalle by die Nasionale Park in die Noord-Kaap, kan na verwagting die naweek ‘n hoogtepunt bereik met die 56m hoë waterval wat in volle vloed sal wees.

Teen gister was daar reeds ‘n vloei van 720 kubieke meter per sekonde, en volgens die parkbestuurder, Frans van Rooyen, word nog meer water verwag. Besoekers van so ver uit Europa het reeds vandeesweek by die park aangekom om die waterwonderwerk te besigtig.

"Die verskil is ongelooflik. Net na SANParke ‘n verklaring uitgereik het, het ons ‘n toename in besoekers gesien en ons skat dit kan met soveel as 40% wees," het Van Rooyen bygevoeg.

Share post:

Popular

More like this
Related

Aunt arrested after missing toddler found dead

The Free State police have confirmed the tragic discovery...

Veterane by Oorlogmuseum byeen vir Herdenkingsondag 2025

Veterane van verskeie militêre takke het Sondag (9 November)...

Police step up water safety in Free State

Despite a steady decline in recent years, the Free...

Bloem-gesinsman verower wêreld se topmarathons

'n Bloemfonteinse geoktrooieerde rekenmeester en gesinsman het pas een...