E Copy

Date:

Bekendes daag op in Qunu

Meer as 4 500 roubeklaers sal na verwagting Nelson Mandela se begrafnis vanoggend in Qunu bywoon.
Die begrafnis word regstreeks uitgesaai op televisies en groot skerms sal regoor die land by stadions opgerig word.
Meer as 12 000 Suid-Afrikaanse weermaglede sal teenwoordig wees by die staatsbegrafnis.
Die uitsending sal presies 14:00 eindig, sodat die familielede in privaatheid by met die voormalige president se graf kan wees.
Aartsbiskop Desmond Tutu, sal ook die begrafnis bywoon hoewel hy vroeër gesê het hy sal nie vandag in die Oos-Kaap wees nie omdat hy nie ‘n uitnodiging ontvang het nie.
Oprah Winfrey, Steadman Graham, Gayle King, Joyce Banda and Patrice Motsepe and his wife, Graca Machel, have already arrived in Mandela’s hometown.
Hy sal langs ander familielede begrawe word.

Share post:

Popular

More like this
Related

Blind DJ calls for equality in the entertainment industry

A local blind disc jockey from Thaba Nchu calls...

Pencil in – 15 May/15 Mei 2025

15 May: Food & Wine Pairing: Experience an unforgettable...

Koekela hosts charity baby shower to support Childline Free State

Childline Free State was the beneficiary of a charity...

NAMPO 2025: Pure plaaspret in Bothaville

Die 2025 NAMPO Oesdag gaan hierdie week volstoom voort...