Baie dankie vir die gepaste borskanker artikel oor Jaqui. Die bladuitleg het baie beïndruk en die artikel is baie menslik geskryf en maak ’n verskil. Dit sal lekker wees om ’n artikel oor gesonde snacks te sien vir matrieks tydens eindeksamen studies en iets oor studiemetodes. Dalk ’n vinnige, kort oefenprogram vir matrieks om sommer in kamers te doen, dit sal oulik wees.
Sonskyn