E Copy

Date:

Agentskap veg om agterstallige komplekse se ligte aan te hou

Duane Petrus – Vier meenthuiskomplekse in Bloemfontein se water was vanoggend afgesny weens uistande rekeninge.

Dié komplekse, en 17 meer, word bestuur deur ‘n eiendomsagentskap wat onlangs ‘n bedrog saak teen hul voormalige boekhouer by die polisie aangemeld het oor beweerde wanbestuur.

Die eienaar van National Real Estate, Marius du Toit, sê sy hulle sal vanaf Oktober die bestuur van al 21 komplekse by die voorgenoemde agentskaap oorneem.

Hy sê hulle rol is om onderhandelinge met die munisipaliteit te ondergaan om die terugbetaling van die geaffekteerde komplekse se uitstande rekeninge kan uit te stel.

Hy sê hulle het ook vanoggend gereël dat die vier komplekse se water dadelik weer aangeskakel word.

Du Toit kan nog nie sê wat die totale uitstande bedrag van al 21 komplekse is nie, maar hy sê forensiese ouditeurs is reeds aangestel om dié bedrag te bepaal.

Hy het ook gesê dat sommige komplekse met byna R1 miljoen agterstallig is.

Share post:

Popular

More like this
Related

School principal among 10 arrested for mob justice murder in Namahadi

A joint operation by Namahadi police, detectives, Phuthaditjhaba Crime...

Ward 46 embarks on second protest

Frustrated residents of Ward 46 gathered in numbers and...

Mangaung Social Development offices relocate to Batho Location

The Mangaung Department of Social Development Mangaung District Offices...

OFM deel in Afrikaans se eeu-feesviering

OFM het op 8 Mei 2025 saam met die...