ADVERTORIAL: Vacany at Thuso Mills in Bothaville

0
290

Thuso Mills in Bothaville -a dynamic manufacturer and distributor of grain products requires the services of a Shift Manager.

Responsibilities:

The successful candidate will be responsible for milling of grain products

Requirements:

  • Supervisory skills
  • NQF level 4 qualification
  • Certificate in Grain Milling Technology and Grain Grading
  • Minimum of two (2) year applicable experience

Duties:

  • Milling of grain products
  • Supervision and control pertaining packaging of products
  • Maintenance of equipment
  • Supervision of personnel and Labour relations of the shift
  • Administration pertaining to the position

The appointment will be done in terms of the company’s affirmative action and policy. Applicants can forward a CV to the following address not later than

10 October 2023:

CEO, Thuso Mills, PO Box 1492,  BOTHAVILLE 9660.

Email: hennah@thuso.co.za

Fax: 056-5152188

Vakature: Skofmeulenaar (Voedselbedryf)

Thuso Meule te Bothaville -`n gevestigde en dinamiese vervaardiger en verspreider van mielieprodukte verlang die dienste van `n SKOFMEULENAAR.

Verantwoordelikheid:

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die vermaling van mielieprodukte volgens prosedures.

Posvereistes:

  • Toesighoudende vaardighede
  • NQF vlak 4 kwalifikasie
  • Opleidingsertifikaat in Graan Maal Tegnologie en Gradering van Mielies
  • Minstens twee (2) jaar toepaslike ondervinding

Pligte:

  • Vermaling van mielieprodukte
  • Toesig en beheer oor verpakking van produkte
  • Onderhoud van toerusting
  • Toesighouding oor personeel en arbeidsverhoudinge van die betrokke skof
  • Alle administratiewe take verbonde aan die pos

Die aanstelling sal in terme van die maatskappy se regstellende-aksieplan en beleid gedoen word. Belangstellendes kan so spoedig moontlik maar nie later as

10 Oktober 2023 ʼn volledige CV aan die volgende adres stuur:

Die Hoof Uitvoerende Beampte, Thuso Meule, Posbus 1492,  BOTHAVILLE 9660.

Die aanstelling sal in terme van die maatskappy se regstellende-aksieplan en beleid gedoen word. Belangstellendes kan so spoedig moontlik maar nie later as

10 Oktober 2023 ʼn volledige CV aan die volgende adres stuur:

Die Hoof Uitvoerende Beampte, Thuso Meule, Posbus 1492,  BOTHAVILLE 9660.

E-pos: hennah@thuso.co.za

Fax: 056-5152188