Tralies presteer

0
540
Drie krieketspelers van Hoërskool Sentraal het presteer in hul onderskeie ligas. Giovanne Venter het 102 lopies vir Sentraal se o.19A-span teen RPC behaal. SJ Scheepers het 'n driekuns behaal vir die o.19B-span teen Hoërskool Jim Fouché en Rhyno Kriek het 100 lopies nie uit nie vir Sentraal se o.19A-span teen RPC behaal.
Albert Dreyer van Hoërskool Sentraal het van 2 tot 5 Desember 2016 aan die IYMC Mathematica in Lucknow, Indië, deelgeneem. Tydens dié geleentheid verwerf hy 'n bronsmedalje in die individuele kompetisie en 'n bronsmedalje in die spankompetisie.
Albert Dreyer van Hoërskool Sentraal het van 2 tot 5 Desember 2016 aan die IYMC Mathematica in Lucknow, Indië, deelgeneem. Tydens dié geleentheid verwerf hy ‘n bronsmedalje in die individuele kompetisie en ‘n bronsmedalje in die spankompetisie.
Hoërskool Sentraal, wat Vrydag 10 Februarie 2017 se Top-20-atletiekbyeenkoms aangebied het met NWU PUKKE as hoofborg, se atletiekspan is, voor: Johann Grobbelaar, Allan Mokhoele, Zaine de la Rey, Tony Augus, Geraldo Leeuw, Lwando Mkunjana, Anton Gravett, Keegan Beukes en Diaan Marais. Agter: Christiaan Duvenage, Nelia van Jaarsveld, Heike de Nysschen, Zelmari van Jaarsveld, Joanè van Oudtshoorn, Charna Janse van Vuuren, Minelese Reynders, Lu-Zahn Jansen van Rensburg, Mischa van den Berg en Loraine Botha. Keleshia du Plessis was afwesig met die neem van die foto.