Tralies presteer op sportgebied

0
839
Netbal Zetské Posthumus (o.17) en Dané Klopper (o.19) is in hul onderskeie ouderdomsgroepe ingesluit in die Top-35-Suid-Afrikaanse netbalgroep.
Atletiek Esli Lamley het die naweek van 27 Junie 2016 in Durban aan die Afrika-atletiekkampioenskap deelgeneem waar sy Suid-Afrika verteenwoordig het en 'n sewende plek in paalspring behaal het met 'n hoogte van 3,3m. Dit is 'n uitsonderlike prestasie vir dié leerder van Sentraal. Sy het haarself onder die top-atlete in Suid-Afrika gevestig.
Atletiek
Esli Lamley het die naweek van 27 Junie 2016 in Durban aan die Afrika-atletiekkampioenskap deelgeneem waar sy Suid-Afrika verteenwoordig het en ‘n sewende plek in paalspring behaal het met ‘n hoogte van 3,3m. Dit is ‘n uitsonderlike prestasie vir dié leerder van Sentraal. Sy het haarself onder die top-atlete in Suid-Afrika gevestig.
Pool JC Yssel het tweede geëindig in die onlangse SA Junior Nine Ball Pool-kompetisie. Met dié prestasie verwerf hy Protea-kleure. Hy sal  Suid-Afrika in November op die wêreldspele in China verteenwoordig.
Pool
JC Yssel het tweede geëindig in die onlangse SA Junior Nine Ball Pool-kompetisie. Met dié prestasie verwerf hy Protea-kleure. Hy sal Suid-Afrika in November op die wêreldspele in China verteenwoordig.