Tralies blink uit

0
508
Jano Earle van die Hoërskool Sentraal het tydens Fichardtpark se sportdag die gholf met ‘n rondte van 73 houe gewen.
Franchesca Henning van die Hoërskool Sentraal is onlangs tot die Vrystaatse Gebiedsjeugraad van die Voortrekkers verkies.