Tralie-skuts top in die land

0
261
Leerders van die Hoërskool Sentraal wat die Vrystaat-luggeweerskietspan van 2 – 7 Oktober op die nasionale kampioenskap in Brits verteenwoordig het, is voor Charne du Plooy, SJ le Roux, Pieter Luttig, Johannes van Zyl en Adriaan Badenhorst middel: Elaine Pienaar, Henrico du Plessis, Chené Pieterse, Valusha Oelofse en Jandré Lombaard; en agter: Duan Erasmus, Reuben Duvenhage, Nicolaas van Rensburg, Tiaan de Wet, Gerald van Heerden en Herman Brits.
Adriaan Badenhorst van die Hoërskool Sentraal het tydens die Nasionale Sanssu-toernooi 'n goue, silwer- en bronsmedalje ontvang. Hy is aangewys as tweede beste o.14-skut algeheel. Adriaan en Reuben Duvenhage was ook deel van die o.14A-span wat die o.14 SA sporterafdeling gewen het.
Adriaan Badenhorst van die Hoërskool Sentraal het tydens die Nasionale Sanssu-toernooi ‘n goue, silwer- en bronsmedalje ontvang. Hy is aangewys as tweede beste o.14-skut algeheel. Adriaan en Reuben Duvenhage was ook deel van die o.14A-span wat die o.14 SA sporterafdeling gewen het.
Pieter Luttig van die Hoërskool Sentraal is tydens die Nasionale Sanssu-toernooi gekies as lid van die posligaspan wat hom een van die beste 12-sporterskuts in die land maak.
Pieter Luttig van die Hoërskool Sentraal is tydens die Nasionale Sanssu-toernooi gekies as lid van die posligaspan wat hom een van die beste 12-sporterskuts in die land maak.