Tralie gekies vir SA Goju Kai-karatespan

0
222
Christiaan de Villiers.

Christiaan de Villiers van die Hoërskool Sentraal is gekies vir die Suid-Afrikaanse Goju Kai-karatespan wat volgende jaar in September aan die wêreldkampioenskap in Kanada sal deelneem.