Out on the town – 28 July 2016

0
573
Skool kry nuwe naam en skoolhoof Anel Louw het onlangs die kleuterskool, wat bekend gestaan het as Tiny Professors, gekoop en die skool staan nou bekend as Varsity Kidz Pre-School. Die skool is in 2010 voltooi en is spesiaal gebou om te voorsien in die behoeftes van Universiteitspersoneel se kinders en om te dien as 'n onderwysfasiliteit waar universiteitstudente hul prakties kan doen. Tans akkomomdeer die skool sowat 50% van die universiteit ouers se kinders, sowat 30% van Tempe-weermagouers se kinders, en die res is kinders van ouers wat in die nabygeleë omgewing werksaam is. Hier is die skool se personeel: Agter: Piet Moleko, Elsie Mpeli, Maria Modukanele, Linda Nel, Motshidisi Kosi, Boitumelo Diba, Margaret Senthebane, Gladys Mangqwambi en Palesa Kortman. Voor: Maudie Visser, Puleng Mokhobo, Anel Louw, Lina Moleko, Tersia Steyn en Alicia de Paiva.
670 toebroodjies vir Mandela-dag  Shoprite Checkers het 670 toebroodjies vir Mandela-dag voorberei. Die broodjies is by die Tweetoringkerk uitgedeel as deel van Torings van Hoop se voedingsprojek. Elke Shoprite Checkers-winkel het ook 'n liefdadigheidsorganisasie gekies vir wie hulle elk 100 broodjies geskenk het. Die hele groep poog om vanjaar vir Mandela-dag 670 000 grondboontjiebotter-broodjies te skenk. Hier is van die personeel hard aan die werk.
670 toebroodjies vir Mandela-dag
Shoprite Checkers het 670 toebroodjies vir Mandela-dag voorberei. Die broodjies is by die Tweetoringkerk uitgedeel as deel van Torings van Hoop se voedingsprojek. Elke Shoprite Checkers-winkel het ook ‘n liefdadigheidsorganisasie gekies vir wie hulle elk 100 broodjies geskenk het. Die hele groep poog om vanjaar vir Mandela-dag 670 000 grondboontjiebotter-broodjies te skenk. Hier is van die personeel hard aan die werk.
Alzheimer Vrystaat kry nuwe hoof Alzheimer Vrystaat het onlangs sy nuwe streeksbestuurder, Sanet Strydom (regs), verwelkom. Strydom is 'n Bloemfonteiner wat reeds by talle ander organisasies in die stad as maatskaplike werker betrokke was. Hier is Reza Brits en Strydom by die vereniging se kantore.
Alzheimer Vrystaat kry nuwe hoof
Alzheimer Vrystaat het onlangs sy nuwe streeksbestuurder, Sanet Strydom (regs), verwelkom. Strydom is ‘n Bloemfonteiner wat reeds by talle ander organisasies in die stad as maatskaplike werker betrokke was. Hier is Reza Brits en Strydom by die vereniging se kantore.
CUT visits Namibia A team from the Central University of Technology, Free State (CUT) participated in the Namibia Khomas Regional Student Recruitment Career Fair from 29 May to 02 June 2016 as part of CUT's internationalisation strategy of increasing admission of students from SADC region. Engagements took place at the South African High commission of Namibia. Present were, from the left: Danny Bokaba, Dr Clement Moreku (Assistant Director: Student Recruitment), Ms Mlambo (Head of the Consular Section); Eli Bitzer (Deputy Head of Mission) and  Mdlali Kambule.
CUT visits Namibia
A team from the Central University of Technology, Free State (CUT) participated in the Namibia Khomas Regional Student Recruitment Career Fair from 29 May to 02 June 2016 as part of CUT’s internationalisation strategy of increasing admission of students from SADC region. Engagements took place at the South African High commission of Namibia. Present were, from the left: Danny Bokaba, Dr Clement Moreku (Assistant Director: Student Recruitment), Ms Mlambo (Head of the Consular Section); Eli Bitzer (Deputy Head of Mission) and Mdlali Kambule.
SAPD kuier by Courant Bloemfontein Courant en OFM se joernaliste was onlangs bevoorreg om die hele Vrystaat se polisiewoordvoerders by Central Media Park te verwelkom. Dit was deel van die polisiediens se jaarlikse mediaskakeling. Hier is die woordvoerders saam met van die joernaliste.
SAPD kuier by Courant
Bloemfontein Courant en OFM se joernaliste was onlangs bevoorreg om die hele Vrystaat se polisiewoordvoerders by Central Media Park te verwelkom. Dit was deel van die polisiediens se jaarlikse mediaskakeling. Hier is die woordvoerders saam met van die joernaliste.
Scholars get support from local club Heidedal's Club X Society is a social society that celebrates its 21st birthday this year. One of the things the club commit to every year is supporting eight learners from schools within the comminuty with school clothes, stationary and even some food for the whole family. The childrenn were treated to a lovely breakfast at Daisy's Coffee Shop on Saterday as part of the handing over ceremony.
Scholars get support from local club
Heidedal’s Club X Society is a social society that celebrates its 21st birthday this year. One of the things the club commit to every year is supporting eight learners from schools within the comminuty with school clothes, stationary and even some food for the whole family. The childrenn were treated to a lovely breakfast at Daisy’s Coffee Shop on Saterday as part of the handing over ceremony.
Tafelronde help minderbevoorregtes Die Round Table 158 Tafelaars het onlangs die yskoue weer trotseer om weer komberse en kos op Prellerplein in te samel vir sy jaarlikse projek, Fighting Cold Winter Nights. Round Table 158 is ook besig om die Nasorgsentrum te help met verbeteringe en bestee tans R150 000 aan dié projek. Round Table 158 is 'n sosiale klub (nasionaal) en streef daarna om  deur liefdadigheid hulp aan die gemeenskap te bied. Hier is PG Grove, Pierre Goosen, Anton Botha, Henry Husselman, Pieter Erlank en Hannes le Roux, tydens die klub se insamelingsdag op Prellerplein.
Tafelronde help minderbevoorregtes
Die Round Table 158 Tafelaars het onlangs die yskoue weer trotseer om weer komberse en kos op Prellerplein in te samel vir sy jaarlikse projek, Fighting Cold Winter Nights.
Round Table 158 is ook besig om die Nasorgsentrum te help met verbeteringe en bestee tans R150 000 aan dié projek. Round Table 158 is ‘n sosiale klub (nasionaal) en streef daarna om deur liefdadigheid hulp aan die gemeenskap te bied. Hier is PG Grove, Pierre Goosen, Anton Botha, Henry Husselman, Pieter Erlank en Hannes le Roux, tydens die klub se insamelingsdag op Prellerplein.
Joshua na die Reën hou konsert vir studiefonds Die Solidariteit Helpende Hand-tak, Ladybrand, het op Saterdag 25 Junie 'n suksesvolle fondsinsameling gehou ten bate van sy studiefonds. Joshua na die Reën het gewys waarom hy een van die land se top- Afrikaanse kunstenaars is en het die ongeveer 300 gaste op hul voete gehad. Studente wat volgende jaar aan 'n tersiêre instelling gaan studeer, is nou reeds welkom om aanlyn aansoek te doen om studiehulp by www.helpendehand.co.za of deur 'n e-pos te stuur aan kobus@helpendehand.co.za. Hier is Kobus Venter (Solidariteit Helpende Hand Vrystaatstreek), Elna Bester (Solidariteit Helpende Hand Ladybrandtak), Joshua na die Reën, Marina Reinach (Solidariteit Helpende Hand Ladybrandtak) en Ankia Fourie (Solidariteit Helpende Hand Ladybrandtak) by die konsert.
Joshua na die Reën hou konsert vir studiefonds
Die Solidariteit Helpende Hand-tak, Ladybrand, het op Saterdag 25 Junie ‘n suksesvolle fondsinsameling gehou ten bate van sy studiefonds. Joshua na die Reën het gewys waarom hy een van die land se top- Afrikaanse kunstenaars is en het die ongeveer 300 gaste op hul voete gehad. Studente wat volgende jaar aan ‘n tersiêre instelling gaan studeer, is nou reeds welkom om aanlyn aansoek te doen om studiehulp by www.helpendehand.co.za of deur ‘n e-pos te stuur aan kobus@helpendehand.co.za. Hier is Kobus Venter (Solidariteit Helpende Hand Vrystaatstreek), Elna Bester (Solidariteit Helpende Hand Ladybrandtak), Joshua na die Reën, Marina Reinach (Solidariteit Helpende Hand Ladybrandtak) en Ankia Fourie (Solidariteit Helpende Hand Ladybrandtak) by die konsert.
Helpende Hand kuir kreatief Solidariteit Helpende Hand se Bloemfontein Vroue Tak (Bfn. VIA) het op 2 Julie 'n baie suksesvolle kreatiewe kaggel kuier gehou waar fondse ingesamel is vir hulle Studiefonds. Ansa Grobbelaar (Bfn. VIA), Loanda Gouws (Helpende Hand Reddersburg), Riana van Niekerk, Dina Koen, Marike Marais en sittende, Tammy Morey (Bfn. VIA) is van diegene wat die geleentheid bygewoon het.
Helpende Hand kuir kreatief
Solidariteit Helpende Hand se Bloemfontein Vroue Tak (Bfn. VIA) het op 2 Julie ‘n baie suksesvolle kreatiewe kaggel kuier gehou waar fondse ingesamel is vir hulle Studiefonds. Ansa Grobbelaar (Bfn. VIA), Loanda Gouws (Helpende Hand Reddersburg), Riana van Niekerk, Dina Koen, Marike Marais en sittende, Tammy Morey (Bfn. VIA) is van diegene wat die geleentheid bygewoon het.
Cheetah-vrou bedank borge ‘n Klein borgefunksie is onlangs by Sunflower Hospice gehou waar die onderskeie borge bedank is vir hul ongelooflike bydrae tot die vroue en vriendinne van die Cheetah-rugbyspeler se opgraderingsprojek by die hospice. Meeste van die opgraderingswerk by die huis is afgehandel. Buite is die speelarea geplavei en daar is sintetiese gras aangebring. Binne die huis is al die mure, plafonne en diefwering geverf, die kombuisplafon is vervang, byna al die vloere is opgeknap of vervang. Die kombuis is heeltemal opgeknap en is daar baie nuwe kaste aangebring. Loodgieterswerk en elektriese herstelwerk is gedoen. Nuwe beddegoed en gordyne is aangekoop en al die kamers het nuwe muurbehangsels gekry. Daar is nog baie werk, maar die vroue gaans  deurlopend betrokke bly by die huis. Hier is Ashley Gray (Oupa Mahoje se vriendin), Chanté Rossouw (Gerhard Olivier se verloofde), Ilze Bookless (Jacques du Toit se vriendin), Samantha Meyer (Tian Meyer se vrou), Carla Serfontein (Willem Serfontein se vrou) en Qailah Uzair (Cassiem Uzair se vrou) by die bedankingsgeleentheid.
Cheetah-vrou bedank borge
‘n Klein borgefunksie is onlangs by Sunflower Hospice gehou waar die onderskeie borge bedank is vir hul ongelooflike bydrae tot die vroue en vriendinne van die Cheetah-rugbyspeler se opgraderingsprojek by die hospice. Meeste van die opgraderingswerk by die huis is afgehandel. Buite is die speelarea geplavei en daar is sintetiese gras aangebring. Binne die huis is al die mure, plafonne en diefwering geverf, die kombuisplafon is vervang, byna al die vloere is opgeknap of vervang. Die kombuis is heeltemal opgeknap en is daar baie nuwe kaste aangebring. Loodgieterswerk en elektriese herstelwerk is gedoen. Nuwe beddegoed en gordyne is aangekoop en al die kamers het nuwe muurbehangsels gekry. Daar is nog baie werk, maar die vroue gaans deurlopend betrokke bly by die huis. Hier is Ashley Gray (Oupa Mahoje se vriendin), Chanté Rossouw (Gerhard Olivier se verloofde), Ilze Bookless (Jacques du Toit se vriendin), Samantha Meyer (Tian Meyer se vrou), Carla Serfontein (Willem Serfontein se vrou) en Qailah Uzair (Cassiem Uzair se vrou) by die bedankingsgeleentheid.
Staff Photo
Skool kry nuwe naam en skoolhoof Anel Louw het onlangs die kleuterskool, wat bekend gestaan het as Tiny Professors, gekoop en die skool staan nou bekend as Varsity Kidz Pre-School. Die skool is in 2010 voltooi en is spesiaal gebou om te voorsien in die behoeftes van Universiteitspersoneel se kinders en om te dien as ‘n onderwysfasiliteit waar universiteitstudente hul prakties kan doen. Tans akkomomdeer die skool sowat 50% van die universiteit ouers se kinders, sowat 30% van Tempe-weermagouers se kinders, en die res is kinders van ouers wat in die nabygeleë omgewing werksaam is. Hier is die skool se personeel: Agter: Piet Moleko, Elsie Mpeli, Maria Modukanele, Linda Nel, Motshidisi Kosi, Boitumelo Diba, Margaret Senthebane, Gladys Mangqwambi en Palesa Kortman. Voor: Maudie Visser, Puleng Mokhobo, Anel Louw, Lina Moleko, Tersia Steyn en Alicia de Paiva.