Tjokkies-atletieksterre

0
1211

Ses atlete van die Primêre Skool Universitas was ingesluit in die Vrystaat-span wat van 23 tot 25 Maart aan die SA kampioenskap in Potchefstroom deelgeneem het. Die atlete is van links, agter: Miané Smit, Mienke Delport, Eduané Janse van Rensburg; voor: Inge Pretorius, Janco Pelser en Zanelle Janse van Rensburg.