Stemlokaal in Westdene open

0
477

Westdene voting station

‘n Paar mense wag by ‘n stemlokaal in Westdene vir die deure om oop te maak. Die mense maak seker hulle bring hul stem voordat hulle nog moet werk toe gaan vandag.  Foto: Maricelle Botha