Sannies netbalspanne tops in ligas

0
735
Die tweede netbalspan het onlangs die wenners van hul liga geword toe hulle Pres. Steyn 12-10 geklop het.
Sannies se o.14-netbalspan het onlangs die wenners van hul liga geword toe hulle die Hoërskool Bloemfontein met 24-19 gewen het.

Die o.19-netbalspan is onlangs aangewys as ligawenners. Hulle het Brandfort 10-1 geklop.

Sannies se o.19C-netbalspan is ook onlangs aangewys as ligawenners.