SA Weerdiens waarsku teen sterk wind

0
180

Sy sê ‘n gemiddelde windsterkte van sowat 40km per uur, wat plek-plek ook meer as 60km per uur is, kom in die suidoostelike deel van die Noord-Kaap voor. Phatudi vra veral motoriste om versigtig te bestuur omdat die sterk wind voertuie van die pad af kan ruk.

Daarmee saam is dit ook stowwerig en deinserig op paaie. Dié toestande belemmer bestuurders se sig. Die winderige toestande veroorsaak ook ‘n gevaar vir veldbrande, hoewel die risko vir dié tipe brande laer is weens natter toestande. Dit het die afgelope twee dae kol-kol in sommige gebiede in die Vrystaat gereën. Phatudi waarsku egter dat mense hul steeds moet weerhou daarvan om oop vure te maak. Sy sê die sterk wind kan teen later vanmiddag ietwat bedaar. расписание поездов агрыз сарапул – Christal-Lize Muller