SA rekord vir JF-leerder

0
439
Tharina van der Walt

Die 16-jarige Tharina van der Walt van Hoërskool Jim Fouché het in Desember die Afrika-spele se gewigstoot, hamergooi en diskus gewen. Tharina was eerste in hamergooi 53.97m (4kg) (persoonlike beste), eerste in diskus 47.18m (persoonlike beste) en eerste in gewigstoot 12.46m (eerste keer wat sy ‘n 4kg gooi in kompetisie). Van der Walt spog tans met ‘n SA titel en ‘n SA rekord.