President Brand-uitblinkers

0
574

Twee atlete van President Brand Primêre Skool, Ladène Liebenberg (1ste in die 75 m-hekkies), en Heinrich Markgraaff (2de in hoogspring), het uitstekend gevaar op die jaarlikse Vrystaat-kampioenskap op 11 Maart.