Possies trots op hul waardes

0
1089
Possies trots op hul waardes

Die Primêre Skool Willem Postma het onlangs sy jaarlikse pretstap op Naval Hill gehou. Honderde leerders en hul ouers het ‘n 5km-sirkelroete gestap. Die geleentheid was behoorlik opgehelder met prettige, helderkleurige klere, wat die waardes van die skool, “Omgee”, “Respek” , “Geregtigheid”, “Burgerskap”, “Geloof”, “Verantwoordelikheid” en “Betroubaarheid”, uitgebeeld het.
FOTO’S: SANDRA MULDER

This slideshow requires JavaScript.