Plaaslike onderneming vereer Bloem se Goue seun

0
178
Hier is Lynn Coull (Genessi), Yvonne Seaman (Vitafoam), Wade van Niekerk, Nadia van den Berg (Artic Lifestyle) en Rudolph van den Berg (Artic Lifestyle) tydens die oorhandiging.

Artic Lifestyle, in samewerking met een van hul verskaffers, Genessi, het Wade van Niekerk onlangs vereer vir sy prestasies ten tyde van die Olimpiese spele. Die Genessi Dream Supreme, van hulle nuwe reeks top gehalte beddens, is aan hom geskenk.