Opruimingswerk begin na haelstorm Bloemfontein tref

0
893

http://www.euracom.ru/armoredcars/vernu-muzha-oplata-po-rezultatu.html верну мужа оплата по результату

Classy coin casino nederlandse kranten op

http://chagrandenews.com.br/wp-content/casinos-online-888-tqs/ Casinos online 888 tqs

Lede van sekuriteitsmaatskappye het in Christo Groenewald-laan, waar ‘n gedeelte van die pad deur opgehoopte haelkorrels versper is, gereguleer.

In die Northridge Mall het haelkorrels en reën deur die dak gelek. Motors is beskadig en gate is in motorvensters geslaan. Skade is ook aan huise aangerig.

In die Dan Pienaar-uitbreiding het ‘n deel van ‘n huis se plafon ingeval en bome se takke is afgeruk. ‘n Buitemuur van ‘n huis in Pentagonpark het omgeslaan.

In Jagersfontein het haelkorrels so groot soos gholfballe ook skade aangerig.

Die hael het gate in motors geslaan. http://surfarifilmfestival.com/images/casinos-krakow-poland/ Casinos krakow poland – Christal-Lize Muller