OMS-swemmers blink uit

0
822
OMS-swemmers blink uit

Die Meisieskool Oranje het op die afgelope jaarlikse Vrystaat-interprimêr- en -interhoër-galas in ses van die agt individuele ouderdomsgroepe wenners bekroon, onder andere die laer- en hoërskool se Victrix Ludorums. Die swemmers is, voor: Donna le Roux (o.10), Lize-Marie Davidson (o.14), Danielle Human (o.14), Samantha Straw (o.15/o.16), Mari Nortjé (o.11). Agter: Erica Moolman (Victrix Lodorum), Chloë le Roux (o.13 en Victrix Ludorum), Anandi Botha (o.12). Heel regs is hul afrigter, Brent Holmes.