Martie du Plessis kry nuwe borgskap

0
731
Martie du Plessis kry nuwe borgskap

Standard Bank het op Vrydag 29 Julie 2016 ‘n borgskap van nege interaktiewe witborde oorhandig aan Martie du Plessis-skool. Die borde is geïnstalleer om in pas te bly met die nuutste tegnologiese verwikkelinge ten opsigte van onderrig in klasverband. Met dié borgskap wil Standard Bank sy betrokkenheid by die opvoeding van die jeug in die gemeenskap voortsit.