Laer Meisieskool Oranje se landloopspan wys hul staal op SA’s

0
1299
Laer Meisieskool Oranje se landloopspan wys hul staal op SA's

Miché Johns, Donna le Roux, Ami Ackerman, Alex Klopper, Duanaé Lessing en Cara Smith van die Laer Meisieskool Oranje was ingesluit in die Vrystaat-landloopspan wat Saterdag aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap in George deelgeneem het.