Kersfeesbraai bring groot glimlagge

0
117
Vanjaar se Mev. Styl, Petro Steyn, saam met Louise Fourie en Hannetjie du Plessis (agter). FOTO’S: MARICELLE BOTHA

Elke gas het ‘n persoonlike geskenkie ontvong, met versoeke wat voor die tyd aan die organiseerders verskaf is. Daarby het elkeen ook ‘n pakkie tuisgemaakte koekies en ‘n bederfboks vol lekkernye vir die Kerstyd ontvang.
Ná die uitdeel van die geskenke, is daar lekker saamgeëet en gekuier.

This slideshow requires JavaScript.