Kenisgewing: Bejaarde van Universitas gesoek

0
9486
Oom Frans van der Merwe 84-jaar het vanoggend ABSA bank toe gegaan vanaf Universitas regoor nuwe Spar, maar is nogsteeds nie tuis nie. As jy vir hom gesien, kontak vie Eddie Maree op 079 070 8686

Oom Frans van der Merwe 84-jaar het vanoggend ABSA bank toe gegaan vanaf Universitas regoor nuwe Spar, maar is nogsteeds nie tuis nie.

Hy ry met ‘n wit Corsa 1800 bakkie reg FBF454FS. Bakkie het n wit Beekman canopy en op die linkerkant agter n Stormers sticker. Bakkie het n trekstang agter.

Die oom was tussen 13:00 en 13:30 in REIDSTRAAT, WESTDENE opgemerk. Die oom het spierwit kort grys hare, dra n bril en het n blougrys windbreker aan, denimbroek en ligbruin skoene.

Laat weet asseblief as iemand hom opmerk. Hy het onlangs ‘n beroerte gehad, en hy kom deurmekaar voor

Kontak asseblief vir Eddie Maree op 079 070 8686.