Judokas presteer op kampioenskap

0
692
Judokas presteer op kampioenskap

Judokas van Jannie Kruger Academy het op 15 Oktober aan die Mangaung Metropolitan Judo Association (MMJA) se kompetisie in Bloemfontein deelgeneem en medaljes in hul onderskeie afdelings verower. Voor is Caiden Bezuidenhout, goud (St Andrew Preprimêr), Luhan Fourie, goud (Universitas Primêr), Chalsey Connoway, goud (Jim Fouché Primêr), Pieter de Kock, silwer (Jim Fouché Primêr) en Jason Connoway, silwer (Jim Fouché Primêr). Agter is Sensei Jannie Kruger 2de Dan (afrigter), Jancke Nortier, goud, Renize Els, goud (Jim Fouché Primêr), en Sensei Herman Kruger 1ste Dan (afrigter).