Jou Vermaaklikheidsdagboek vir die week – 5 Januarie 2017

0
165

3 January
The University of the Free State opens its doors. To make contact, phone 051 401 9111, or visit its website at ufs.ac.za for more information on the 2017 diary.

6 January
Hidden Figures is the incredible untold story of Katherine Johnson (Taraji P. Henson), Dorothy Vaughn (Octavia Spencer) and Mary Jackson (Janelle Monae), brilliant African-American women working at NASA, who served as the brains behind one of the greatest operations in history: the launch of astronaut John Glenn into orbit, a stunning achievement that restored the nation’s confidence, turned around the Space Race, and galvanized the world. The visionary trio crossed all gender and race lines to inspire generations to dream big. The movie starts showing at cinemas in Bloem – don’t miss it!

9 Januarie 
Die Vrystaattak van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika se eerste takbyeenkoms vir 2017 vind plaas  om 18:30 in die ouditorium van die Anglo-Boereoorlogmuseum. Die onderwerp van die praatjie is “ Die Dagboek van ‘n Krygsgevangene” en Corrie Evert is die spreker. Besoekers is welkom en betaal R20. Tee/koffie word bedien. Kontaknommer  082-202-5861.

10 Januarie
Sangers wat graag deel wil wees van cantando@bloem, n gemeenskapskoor van Bloemfontein, en belangstel om oudisies af te le, kontak asb vir Werner Stander by oudisies.cantando@yahoo.com. Oudisies word  vanaf 18:00 by St Michaels kapel gehou. Alle stemme word verwelkom.