Jou Vermaaklikheidsdagboek vir die week – 29 September 2016

0
809

30 September
Due to the current situation at the University of the Free State, the screening of My Neighbor Totoro by the Curtain Film Club that was supposed to take place on Friday 23 September, was rescheduled for this Friday at 19:00 in the Equitas Auditorium (Previously CR Swart Auditorium), UFS campus. Entrance is free.

30 September
Belinda van Zwijndrecht en Marcia Moon tree op by Innie Skuur. Kaartjies is R10 en is beskikbaar by Kiki Corner of Exclusively Monicas, of bel 079-387-3614.

1 Oktober
Net vir mans! Wees deel van ‘n onvergeetlike bustoer van Bloemfontein na Loftus Versfeld om die wedstryd tussen die Springbokke en die Wallabies te sien. Kaartjies kos R2 500 en sluit vervoer, verblyf, ontbyt, ‘n rugbykaartjie, vingerhappies op die bus en ‘n heerlike braai voor die wedstryd in. Die bus vertrek Saterdag en keer Sondag terug. Vir inligting en besprekings, kontak Lorraine by 083-451-6935 of Henry by 073-462-5432.

1 Oktober
Die Ou Presidensie Historiese Vereniging herdenk die verjaardae van pres. M.T.Steyn en genl. C.R. de Wet om 14:30 by die Oorlogsmuseum. Sprekers: Dane van Wyk en Leana Lategan. Donasies is welkom. Vir navrae, skakel 051-422-5283 of 072-418-8665.

1 Oktober

Diederick Greyling (Hennie Jacobs) van 7de Laan tree om 19:00 by die Sand du Plessis Primêre Skool op. Kaartjies beskikbaar by die skool teen R70 vir volwassenes en R40 vir kinders. Vir meer besonderhede oor die fondsinsameling, kontak die skool by 051-522-5461. Daar gaan ook geleentheid wees vir foto’s saam met dié gewilde akteur.

1 Oktober

Dit is weer tyd vir die maandelikse Westdene Park Market. Kinders van 7 tot 12 jaar oud word genooi om hul kreatiewe entrepreneurseienskappe te kom uitleef. Kontak ons vir ’n Kiddies’ Corner-stalletjie teen R20. Soos gewoonlik gaan daar ook interessante antieke ware, vars groente, en ’n speelparkie vir die kinders wees. Kom geniet mooi musiek, lekker kos en geniet dié heerlike uitstappie as gesin. Die mark is van 9:00 tot 13:00 by die parkie in Brillstraat, Westdene. Stalletjies is R200. Stuur aansoeke na westdeneparkmarket@ gmail.com of skakel Marlene by 082-5199030.

1 Oktober

Die Verkeerdevlei Boeresportdag vind vanaf 8:00 plaas. Toegang is R10 per motor of R5 per persoon. Kontak Hansie Human by 082-927-1656 of Lukas van Vuuren by 083-664-7569 vir meer inligting.

4-7 October
The CRC Dreamweek, hosted by Snr Pastors At and Nyretta Boshoff, takes place in Bloemfontein and Pretoria. The conference is aimed at leaders, pastors, entrepreneurs and students to empower, educate and equip our future generation. Takes place at the CRC Auditorium in Bloemfontein at R100 per person. Buy your ticket at Computicket.

6 October
André Swiegers performs Ghost Train at Innie Skuur at 19:30. Book your ticket via email at meerkatkolonie@vodamail.co.za.

6 October
BirdLife Free State cordially invites you to a presentation by the Physics Department of the University of the Free State in the Naval Hill Planetarium at 19:00. Passport to the Universe, with Tom Hanks as narrator, takes the audience on a fabulous journey from the planet we call home, through the Milky Way, to the limit of the perceptible universe. Enquiries and reservations: Louise Coetzee 082-382-1341 / loucoetzee@mweb.co.za.

7 Oktober
Die NG kerk Hugenoot-gemeente se Senior Bediening (Herfsvreugde) nooi u vriendelik uit om die oggend saam met hulle te kom geniet en te luister na die sang en musiek van Piet Smit. Dit vind om 10:00 in die kerk se gemeentesentrum, Picardystraat 2, Bayswater plaas. Kaartjies kos R20 per persoon. Skakel die kerkkantoor gedurende kantoorure (08:00 – 14:00) om u plek te bespreek by telefoonnommer 051-436-2659.

7 Oktober
Hartsnare, ‘n produksie deur Danie de Meyer is in die Aasvoëlklub op die planke. Kaartjies kos R50 en is beskikbaar by vultureclubevents@gmail.com of by Lollie, 079-796-7975. Deure open om 18:00.

8 Oktober
Bosveld Blues deur Corezzerwas is in die Aasvoëlklub op die planke. Kaartjies kos R40 en is beskikbaar by vultureclubevents@gmail.com of by Lollie, 079-796-7975. Deure open om 18:00.

8 Oktober
PPP Saailinge se gewilde groentetuinwerkswinkel word vanaf 8:30 tot 13:00 by hul perseel in Bainsvlei aangebied. Hierdie is ‘n praktiese kursus om jou die nodige inligting te gee om jou eie groentetuin suksesvol te begin. Enigiemand is welkom, maar dis belangrik om vooraf te bespreek. Koste beloop R500 per persoon wat ‘n handleiding, verversings en ‘n laai van 200 plantjies insluit. Vir navrae, skakel Willemien by 079-391-2556.

8 Oktober
Geniet ‘n dag met Franse flair by die Villa Avianto Franse Mark vanaf 7:00 tot 14:00. Slegs R10 per voertuig. Die program sluit in die Villa Avianto Spice Walk – “Loop vir Hoop” – in samewerking met Bloemcare, musiek, uistallers, kos, koffie, wyn en kaasborde. Speserylaan 40, Kwaggafontein. Vir meer inligting, bel 083-329-4872.

8 October
The Macufe Main Festival is a flagship outdoor music festival featuring international and local artists. It takes place in a picnic environment suitable for family and friends, at the Rose Garden, near Loch Logan Waterfront. The programme starts at 11:00 and costs R350 per person. Tickets available at Computicket.

9 October
Celebrate the fourth annual Pop Bottles Bloemfontein Edition and enjoy this music and lifestyle event. Starts at 12:00 at Ramblers Club. Tickets cost R150 – R200 and are available at Computicket.

Elke Sondag
Treintjieritte vir die gesin by Modensopark, Rhynlaan 6, Bayswater, van 14:00 tot 17:00. Navrae: 082-880-8711. Heerlike pannekoek te koop.