Jou Vermaaklikheidsdagboek vir die week – 28 Julie 2016

0
799
Jou Vermaaklikheidsdagboek vir die week - 28 Julie 2016

28 Julie
Gert Koevert tree om 19:30 by Innie Skuur op. Kaartjies kos R100 per persoon. Bespreek by meerkatkolonie@vodamail.co.za. Kaartjies is ook by Kiki’s Corner (Langenhovenpark) en Exclusively Monica’s (Hyperama, Fleurdal, Ingang 2), beskikbaar. Vir meer inligting bel 079-387-3614.
29 July
Join the Zumba Glow in the Dark Party! R50 per person gives you two hours of Zumba dancing under fluorescent lights, smoke machines, colourful lights and amazing music. This evening is for the whole family, so bring your spouse, friends, colleagues, kids and grandparents. Cold drinks and some food will be sold. Come a bit earlier and get a free wellness evaluation! To be held at Christian Brothers’ College school from 18:00 -20:00.
29 Julie
Trashcan Preachers stel hul nuutste album in die Aasvoëlklub bekend. Kaartjies kos R80 by vultureclubevents@gmail.com of by Lollie, 079-796-7975. Deure open om 18:00.
29 July
If you are an entrepreneur or just enjoy handmade goodies, make sure to pop in at the Moonlight Market at Pretty Gardens from 17:00 until 21:00. For more information call Esta at 081-383-7904.
29 Julie
Die NG Kerk Heuwelkruin hou van 18:00 tot 20:00 ‘n fliek-aand in die kerksaal. Kaartjies slegs R20 vir volwassenes en hoërskoolleerders, R10 vir jonger kinders. Daar gaan heerlike eetgoed te koop wees: hotdogs, popcorn, ens. Elke kind kry ‘n boks-motortjie om in te sit… en dit mag ná die tyd saamgaan huis toe. Daar is ook stoele vir oupa en ouma. Die film wat op die grootskerm vertoon word, is Prince of Egypt. Kaartjies is beskikbaar by die Elna v.d. Walt Balletskool of by die Heuwelkruin-kerkkantoor. Vir meer inligting kontak elnaballet@mweb.co.za of skakel 082-462-5507.
29 & 30 July
The Ballet Arts Dance Studio presents Cinderella: A Fairy Tale Ballet in Three Acts, featuring the dancers of Ballet Arts Dance Studio and special appearance by Philip Davel as the Prince at the Wynand Mouton Theatre on the campus of the University of the Free State. The show can be seen on 29 July at 19:00 and on 30 July at 12:30 and 19:00. Tickets are between R80 and R110. Call 074-101-5781 or like their page on Facebook for more information.
30 Julie
Die AP Kerk Bloemfontein-Noord hou van 8:00 basaar op die parkeerterrein van Navalsig Spar.
30 Julie
Gee jou kreatiwiteit vlerke met Lize Beekman se Mandala-oggend in Bloemfontein. Dit word in die NG Kerk Langenhovenpark se kerksaal aangebied en duur van 9:00 tot 12:30. Kaartjies kos R350 per persoon en sluit tee en koffie in, asook Lize se Mandala-storie en alle kunsbenodigdhede. Vir navrae, stuur ‘n e-pos na Babette Viljoen by info@artlizebeekman.com.
30 July
Beatles Tribute is performed by Live Band Rush Hour at the Aasvoëlklub. Get your ticket now at R100 per person. To book tickets, send an email to vultureclubevents@gmail.com or call Lollie at 079-796-7975. Doors open at 18:00 and the show starts at 20:00.
30 Julie
Die Ou Presidensie Historiese Vereniging besoek die Anglikaanse Katedraal in St. Georgestraat. Father Lazarus Mohapi is die gids. Vir besprekings of meer inligting kontak Lambert van Rensburg by 072-418-8665 of 051-422-5283.
31 Julie
Dis weer Kos-en-Kunsmark by die Botaniese Tuine. Indien jy belangstel om betrokke te raak by die mark of om meer inligting te bekom, kontak gerus vir Lente Botha by 076-224-8445 of stuur ‘n e-pos na lenteb2@gmail.com.
1 Augustus
Die Vrystaattak Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika hou sy maandelikse byeenkoms om 18:30 in die ouditorium van die Anglo-Boereoorlogmuseum. Tydens hierdie geleentheid vertel een van die taklede, Reza Brits, van haar navorsing oor haar voorouers. Die titel van die praatjie is: “Die voorouers wat nie gevind wil word nie”. Besoekers betaal R20. Tee of koffie word bedien. Bel 082-202-5861 vir meer inligting.
2 & 3 Augustus
Die Summerwood Country Estate Bruidskou vind op 2 Augustus van 15:00 tot 19:00, en op 3 Augustus van 11:00 tot 16:00 op die landgoed plaas. Kom kyk vir sakpas-idees en ontmoet verskaffers vir blomme en dekor. Witolifanttafel en klereuitverkoping om nie mis te loop nie. Vir navrae skakel 051-433-9590, 082-555-8980 of stuur ‘n e-pos na montello@shisas.com.
2-4 Augustus
Rekenskap, ‘n vars, moderne verwerking van die 15de eeuse moraliteitspel, Elkeman, word in die Scaena Teater by die Universiteit van die Vrystaat uitgevoer (19:00). Die teaterstuk is vol hartstogtelike emosie en spreek universele temas soos skuldgevoel, hoop, verwerping en vergifnis aan. Kaartjies kos R60 en is beskikbaar by die Hoërskool Fichardtpark (051-522-6927) of by die deur. Besprekings is verpligtend.
4-5 August
The second annual Fruits of the Spirit Women’s Conference takes place at the Roadmap Ministry in Bloemfontein. Speakers at the event include Basetsana Kumalo, Tebello Sukwene, Angelique du Toit and Ntokozo Mbambo. The conference starts at 18:00. Tickets cost R250 and are available at Ticketpro and Edcon stores.
4 Augustus
Jennifer Zamudio tree op by Innie Skuur. Die konsert begin om 19:30. Bespreek jou plek deur ‘n e-pos te stuur na meerkatkolonie@vodamail.co.za.
5 Augustus
Roxette – A Tribute deur Chri-Zade word uitgevoer by Innie Skuur om 19:30. Kaartjies kos R80. Vir navrae en besprekings, bel 079-387-3614.
9 Augustus
Die eerste 5km Spice Walk/Run vind om 8:00 plaas. Toegang is gratis. Die wegspringplek is by Speserylaan, 40, Kwaggafontein, en deelnemers beweeg na die Brandkop-bewaararea. Die roete behels 1.3km-grondpad en die res op die teerpad by Brandkop. Navrae: villa.aviantospice@gmail.com of 082-252-2406.
9 Augustus
Dit is weer tyd vir die 27ste Cars in The Park wat deur die Vrystaat Veteraanmotorklub aangebied word. Die byeenkoms word by Martie du Plessis-skool se Duppiespark ten bate van die skool gehou. Toegangsgeld is R30 vir volwassenes en R10 vir skoolgaande kinders. Vir meer inligting, kontak Philip Heyns by 082-462-0827 of Theo Potgieter by 084-551-6122.
13 Augustus
Die gewilde panfluitspeler, Ryan Walt, en sanger, Steven Sterling, tree om 18:30 by Makarios in Virginia op. Koste beloop R100 vir volwassenes, R50 vir pensioenarisse en kinders tussen 13 en 18, en R40 vir 3- tot 12-jariges. Daar sal eetgoed te koop wees. Vir besprekings en navrae, kontak Michelle by 082-457-9626.