Jou Vermaaklikheidsdagboek vir die week – 16 Februarie 2017

0
131

16 February

Gather your kids, the Great Moscow Circus is in town! Catch this world renowned circus show at the Windmill Casino’s Mighty Big Top at 19:30. Ticket prices range between R195 and R545 and are available via Computicket.

16 Februarie

Die NG Gemeente Langenhovenpark bied wéér sy gewilde kursus in Sesotho aan. Dié kursus strek oor 26 weke en die totale koste beloop R2000. Die kursus begin Donderdag 23 Februarie om 18:30 en vind in die Gemeentesentrum van die NG Kerk Langenhovenpark plaas (in die Kleinkerk). Registreer voor of op 20 Februarie om 10:00 by 051-446- 2225 of per e-pos by ngklhp@mweb. co.za. Daar is net plek vir 25 studente. Vir verdere navrae, skakel die kantoor by bogenoemde nommer of vir Riaan Stander by 051-446-1131 of 082-665- 8478.

17 February

A musical show, Rhapsody in Bloem VI, will be performed at the Naval Hill Planetarium at 19:00. The artists include Maria Yazbek (violin), Danielle Ceronio (clarinet), Benedict Mothoalo (flute), and Jaco Cilliers (cello). Tickets cost R50 and are available from Ester: 082-091-4048, rhapsodyinbloem@gmail.com.

18 February

Don’t miss the solo art exhibition, Paradisus (Deperditum) by Christiaan Diedericks at the Oliewenhuis Art Museum. This exhibition showcases a new body of Christiaan’s work, which investigates Metamodernism, a relatively new way of thinking about the world. Oliewenhuis Art Museum: 16 Harry Smith Street. 051-011-0515. The exhibition runs until 26 March.

18 Februarie

Sand du Plessis Primêre skool bied ’n Valentynsdans in die skoolsaal aan. Tyd:18:00 vir 18:30. Drag: semi-formeel. Ete: Bunny Chow met slaai, met roomys as nagereg. Kaartjies kos R70 per persoon; R50 vir hoërskoolleerders en R30 vir jonger kinders. Vir kaartjies of meer inligting bel Barend by 063-666- 7037.

20 & 21 February

The Summerwood Country Estate Bridal Weekend takes place from 16:00 – 20:00 on Friday and 10:00 – 15:00 on Saturday. Enjoy a glass of wine, bring along your bride-to-be friends and see what the venue offers for your big day. Contact 051-433-9590 for enquiries.

21 February

Cinéclub Français starts the French film year with the film version of one of the most famous novels in French literature, written by one of the most famous female authors of the 20th century, Marguerite Duras: Un barrage contre le Pacifique, beautifully translated as The Sea Wall. The movie starts at 19:00 in the Equitas Auditorium on the UFS main campus. Entrance is free.

25 Februarie

Kom geniet ’n oggend saam met mense soos dr. Danie Langner, prof. Jaap Steyn en Paul Colditz by Naln om 10:00 vir die boekbekendstelling van die hersiene FAK-publikasie, Afrikanerjoernaal: ’n vervolgverhaal in 365 episodes deur Steyn. Die Algemene Jaarvergadering van die Vriende van NALN-vereniging vind daarna plaas, met Corlietha Swart as waarnemende voorsitter, waartydens ’n nuwe voorsitter aangewys sal word. Almal word uitgenooi om by die Vriende van Naln-vereniging vir 2017 aan te sluit. Die lidmaatskapvorm en grondwet is beskikbaar op Naln se webwerf: http:// www.fssacr.gov.za/internet/index.php/ NALN (punt 10), of stuur ’n boodskap aan vriendevannaln@gmail.com en ontvang dié twee dokumente. Skakel gerus in by die Vriende van Naln se facebookblad: https://www.facebook. com/vriendevannaln?fref=ts